send link to app

HoofletterPret


4.0 ( 4160 ratings )
Games Puzzel Onderwijs Educatief
Developer: Helpende Hand
Gratis

Hoofletter Pret
Hierdie skryf-app is daarop gefokus om graad 1-leerders te leer skryf. Die skryf-toep fokus op die volgende:
•Die leer van die alfabet
•Die herkenning van die klanke en letters; en
•Die skryf van die letters van die alfabet.
Besoek www.leesapp.co.za vir meer inligting oor ons ander opvoedkundige produkte.


’n App deur Solidariteit Helpende Hand
www.leesapp.co.za

Ontwikkel deur: Wiehan Venter, Kupla Designs
Eerste uitgawe 2015

© Alle regte voorbehou